Om te bemagtig en trots te wees op die voortgesette ontwikkeling en bemarking van gespesialiseerde arbeidsreg dienste in 'n voortdurend veranderende omgewing deur 'n kontinuum van die verhoudingsproses. Ons oortref kliënte verwagtinge deur entoesiasme, professionaliteit en integriteit wat volhoubare winsgewendheid verseker.
’n Volledige oudit na aansluiting ten einde seker te maak dat u besigheid oor standaard dokumentasie soos ’n dissiplinêre kode, herstel van griewe, klagstate en dies meer beskik.
Ons hou heeltyd uitgawes by en lig u aan die einde van elke kalendermaand in van hierdie gelde maandeliks deur u ontvang teenoor hoeveel gelde gebruik is om professionele en aktiewe dienste aan u te verseker.
Die hantering van dissiplinêre ondersoeke by u aangeduide werksplek deur ons professionele arbeidsreg konsultante
By Laboria bied ons u, ons kliënt, gemoedsrus sodat u kan fokus op wat vir u werklik belangrik is - besigheid, familie, lewe ... Met hierdie versekering verlaag dit die risiko van enige impak op u lewe of besigheid.